GeloofHoopLiefde


Go to content


Geloof Hoop Liefde
wil jou by Jesus Christus bring en jou help om in jou geloof te groei deur die verkondiging van die Heilige Evangelie. As jy tans lidmaat van 'n kerk is wat jou besondere geestelike behoeftes aanspreek, is ons daaroor bly en moedig ons jou aan om lidmaat te bly. As jy nie lidmaat van 'n kerk is nie, of as jy suiwer Woordverkondiging vir jou daaglikse lewe wil hoor, is Geloof Hoop Liefde 'n goeie keuse vir groei.

Aanvaar asseblief hierdie uitnodiging om die Vader, die Seun en die Heilige Gees by
Geloof Hoop Liefde te ontmoet.


Die Bybel gratis op jou selfoon!
Konnekteer via WAP en tik in m.bibles.co.za (sonder die www)

Tuisblad | Ontdek Christus | Luister Aanlyn | Artikels | Kontak ons | Skenking | Site Map


Back to content | Back to main menu