GeloofHoopLiefde


Go to content

Henk Botha

Kontak ons

Henk Botha is 'n advokaat en openbare spreker van beroep met die roeping om die Woord van God te bedien. Met 'n grondige teologiese kennis het hy die besondere gawe om die Heilige Evangelie van Jesus Christus entoesiasties en met oortuiging te verkondig. Hy het oor etlike dekades in baie kerke van verskillende denominasies en voor vele groepe in Suid-Afrika en in die buiteland, asook oor die radio in Afrikaans en Engels opgetree.

Geloof Hoop Liefde is 'n bediening wat die Woord wreldwyd wil verkondig deur middel van optredes, uitsendings, CD's, DVD's en die Internet. Henk se doel is om die Woord van God op 'n vars en praktiese manier aan gewone mense te bring, diep onder die besef dat die Woord van God nooit leeg tot God sal terugkeer nie.

Tuisblad | Ontdek Christus | Luister Aanlyn | Artikels | Kontak ons | Skenking | Site Map


Sub-Menu:


Back to content | Back to main menu