GeloofHoopLiefde


Go to content

'n Wonderlike beskrywing van God

Luister Aanlyn

Skriflesing: Nahum 1
Teksvers: Nahum 1: 2 - 3

Die Here is 'n God wat baie begaan is oor sy volk, 'n God wat Hom wreek. Die Here wreek Hom in sy gloeiende toorn, die Here wreek Hom op sy teŽstanders, sy toorn ontvlam teen sy vyande. Die Here is lankmoedig, maar sy krag is groot: Hy laat geen skuldige ongestraf nie. Hy kom in rukwind en storm, wolke is die stof onder sy voete.







Preek gelewer deur Henk Botha in die Gereformeerde Kerk, Port Elizabeth


Tuisblad | Ontdek Christus | Luister Aanlyn | Artikels | Kontak ons | Skenking | Site Map


Back to content | Back to main menu