GeloofHoopLiefde


Go to content

Wat s die Bybel oor gebed?

Ontdek Christus

Gebed
Ps. 50:14 Lof is die offer wat jy aan God moet bring.
Matt. 7:7-8 Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal lkry; klop,
en vir julle sal oopgemaak word, want elkeen wat vra,
ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal
oopgemaak word.
1 Tess. 5:17 Bid gedurig.
1 Tim. 2:1 Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking,
voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense,
vir di wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons
'n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God
en in alle eerbaarheid.

Tuisblad | Ontdek Christus | Luister Aanlyn | Artikels | Kontak ons | Skenking | Site Map


Back to content | Back to main menu